Jaarboeke

Stem- en bewegingsleerteorie 310


 
Modulekode SBT 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Hierdie module bied ‘n keuse tussen ‘bestaande teaterstemsisteme’ en 'aanbieding vir die media' Liggaam-stem-integrasie Fokus op verskeie sisteme as benadering tot die integrasie van verbale en nieverbale kommunikasie, uitdrukking en betekenisgewing asook die toepassing daarvan op teksanalise wat die wisselwerking tussen die spreker en die ontvanger bevorder in verskeie modaliteite van optrede soos teater, opvoedkunde, openbare redevoering, ens. of Aanbieding vir die media Die module fokus op gevorderde radiotegnieke en TV-aanbieding.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes SBT 110, 210
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Drama
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences